Vlerke - EP

by Lisa Katzke

/
1.
Vlerke - EP 04:15
2.
3.
Vlinder - EP 03:13
4.

about

Vlerke

Lisa Katzke het ‘n paar jaar gelede met haar debuut album 'Met Een Kyk' reeds diep spore in die Suid-Afrikaanse musiek industrie gemaak. Nou het sy besluit dat dit weer tyd is om agter die mikrofoon in teskuif. Haar eerste gospel enkelsnit, Vlerke, uit die pen van Lukas de Beer, is ‘n verwerking van Psalm 91.

Die produksie van die lied deur Helmut Meijer en Lukas de Beer van StoneBear & Mayor Records in Stellenbosch, is vars, opbeurend en haak jou vanaf die eerste noot gespeel word. Hierdie melodiesepop-verwerking tesame met Lisa se fluweel-sagte stem is aangrypend en bestem om ‘n treffer tewees. Die lied handel oor God as enigste hoop en dat hy die Arend is onder Wie se vlerke ons warerus kan vind.

credits

released September 1, 2017

Skrywer: Lukas de Beer

Vervaardiger & Uitgewer: StoneBear & Mayor Records, Stellenbosch

license

all rights reserved

tags

about

StoneBear & Mayor Records Stellenbosch, South Africa

StoneBear & Mayor Music is a collaboration between Award-Winning Producers / Composers Helmut Meijer & Lukas de Beer, with a combined experience of more than 4 decades of music creation.

contact / help

Contact StoneBear & Mayor Records

Streaming and
Download help

Report this album or account