Hemeldans - Single

by Almarie

/

about

HEMELDANS

Van Hemeldans se Almarie: “Dis my hoop dat Hemeldans jou sal laat opstaan, jou sal aanmoedig om dit wat jou terughou om jouself uit te leef agter te laat; endat jy braaf genoeg sal wees om te doen wat jy weet jy gemaak is om te doen. Ek hoop jy sal veg vir hoe uniek JY aanmekaar geweef is.”

Hemeldans is Almarie se eerste dans-styl liedjie in Afrikaans.
“Ek het die liriekegeskryf, terwyl die musiek in samewerking met die fenominale StoneBear & Mayor verwerk is.

Hemeldans is nou beskikbaar op alle digitale platvorms.

lyrics

HEMELDANS

Jys gemaak vir soveel meer
Haal asem neem beheer

Hoe lank gaan jy nog stil staan
Jou asem ophou, Vir ‘n hand wat jou nie vat nie?
Alles wat jy insit, niks wat jy uitkry

Egos lag weer in die donker
Jou twyfel trek jou onder
Wanneer gaan jy opstaan?
Haal asem lig jou kop op
Laat wonde vir hulself sorg

En ek sien, ek kan weer sien
En ek voel, ek kan weer voel
Tot die hemel dans
Tot die hemel dans

Hoe ver wil jy nog wegdwaal?
Wat meer wil jy nog saamdra?
Vlug kaalvoet na jou onskuld
Lig jou vlerke na die sonlig
Voel die lewe op jou gesig

En ek sien, ek kan weer sien
En ek voel, ek kan weer voel
Tot die hemel dans
Tot die hemel dans
Tot die hemel dans

En ek hoor, ek kan weer hoor
En ek leef, ek voel ek leef
Dans, tot die hemel dans

Jys gemaak vir so veel meer
Haal asem neem beheer

Jys gemaak vir so veel meer
Haal asem neem beheer
Jys gemaak vir so veel meer
Haal asem neem beheer

Tot die hemel dans

credits


Musiek: Lukas de Beer & Helmut Meijer

Lirieke:Almarie du Preez

Vervaardiger & Uitgewer: StoneBear & Mayor

license

all rights reserved

tags

about

StoneBear & Mayor Records Stellenbosch, South Africa

StoneBear & Mayor Music is a collaboration between Award-Winning Producers / Composers Helmut Meijer & Lukas de Beer, with a combined experience of more than 4 decades of music creation.

contact / help

Contact StoneBear & Mayor Records

Streaming and
Download help

Report this track or account